Amanda de Stadler
'n Skatkis vol wenke en idees vir die klaskamer
Die wenke wat hier aangebied word, moet uiteraard aangepas word met inagneming van die behoeftes en vaardighede van die leerders Elke...
Amanda de Stadler
Spreekwoorde kan tot ure se pret lei
Soek idiome wat jy kan gebruik om byvoorbeeld iemand wat parmantig is, te beskryf. Daarvoor gaan jy na die Afrikaanse indeks agter in...
Leon de Stadler
Woeker met Woordeboeke - 'n Nuwe diens vir onderwysers en ouers
Die webblad Woeker met Woordeboeke (https://www.leondestadler.com/woeker-met-woordeboeke) is 'n gratis diens wat die waarde en gebruik...
Leon de Stadler
Daar is selfs 'n dag vir tesourusse - 18 Januarie
Op 18 Januarie 1770 is Peter Mark Roget gebore. Hy sou uiteindelik 'n medikus word, maar vandag is hy steeds beroemd omdat hy na sy...
Leon de Stadler
Waarom woordeboeke?
Waarom moet ons woordeboeke hê - ek kan tog deesdae alles google wat ek wil weet? Waarom moet ons ons kinders van woordeboeke leer, hulle...
Amanda de Stadler
Taal is tolvry
Wanneer begin mens 'n kind leer van die waarde van woorde? Mens benoem dinge vir 'n baba reeds lank voordat hulle kan praat. Hulle leer...
Leon de Stadler
'n Lewe van byna ondraaglike opposisies
'n Woord-storietjie uit die Tesourus van Afrikaans Ons almal bevind ons op die oomblik in 'n land, ons dierbare land, waar die byna...
Leon de Stadler
Nie op jou bek geval wees nie – nuwe Afrikaanse spreekwoordeboek laat jou die taal gooi
Pharos se Spreekwoorde en ander segswyses het pas verskyn. Dis die derde hersiene uitgawe van dr Anton Prinsloo se Spreekwoorde en waar...
Leon de Stadler
'n Stoute storie oor die gebruik van 'n woordeboek
Die uwe word gevra om met laerskoolkinders (grade 6 en 7) te praat oor die Tesourus van Afrikaans wat in 2021 in 'n nuwe, hersiene...
Leon de Stadler
Ons kan darem nog lag - spreekwoorde wat kielie
Afrikaanse spreekwoorde gee so baie te kenne van die Afrikaanse leefwêreld. Sekerlik een van die opvallendste dinge wat na vore tree as...